|
Welcome at the home of Freemasonry on the Highveld of South Africa, where we provide information on the principles, history and services of the Lodges in the area, and Freemasonry in general. The South African Lodge is working in Afrikaans, while the Grand Lodge of England and the Grand Lodge of Scotland is working in English. Herewith the links to the webpage of each individual Lodge. |
Welkom by die tuiste van Vrymesselary op die Hoëveld van Suid-Afrika. Hier voorsien ons inligting aangaande die beginsels, geskiedenis en dienste van die verskeie Losies in die omgewing, en Vrymesselary in die algemeen. Losie Trichardt is deel van Die Groot Losie van Suid Afrika, en werk in Afrikaans, terwyl die Skotse Losie en die Engelse Losie in Engels werk. Hiermee skakels na die onderskeie Losies se webwerwe. |
|
Links
Scottish Constitution
English Constitution |
Skakels Losie Vaalrivier No. 84
Koningklike Gewelf
Die Antieke en Aanvaarde Skotse Ritus |