Losie
Trichardt No.106 G.L.S.A.
|
Skakels The Freemason - Masonic Supplies |
Hiermee n hartlike welkom aan die besoekende Vrymesselaars, en
ook die nie-Vrymesselaar, of diegene wat belangstel om by ons Aloue en Eerbare Orde
aan te sluit. Die orde van Vrymesselary is 'n eeue oue orde van vrye mans van goeie aansien, saamgesmee in 'n broederskap, wat daarna streef om van goeie mans, beter mans te maak. |
|
|
|